欧美福利100000

狈补驳谤补补诲蝉鈥

BA Hons (Afrikaans)

Toelatingsvereistes: Toelating tot die honneursprogram moet deur die Departementshoof goedgekeur word.

Tydsduur van die program: 1 jaar

Kontakbesonderhede:

Naam: Prof Marn茅 Pienaar / Tel: 011 559 2706 / Epos: mpienaar@uj.ac.za

Kort beskrywing van die program: In die nagraadse programme in Afrikaans (Honneurs, Meestersgraad en Doktorsgraad) word menslike bestaan ondersoek deur te kyk na die simbole, mites, metafore en tekste wat die menslike bestaan medieer. Soos in al die ander geesteswetenskappe is begrip van die menslike bestaan die doel. In die vak Afrikaans is taal en tekste die middel tot hierdie doel. Om die mens en die manier waarop die mens die w锚reld verstaan, te ondersoek, word die taal wat die mens gebruik om uitdrukking te gee aan hierdie w锚reld, om sin te gee aan sigself en aan die w锚reld waarin hy/sy leef, bestudeer. Die honneurskursus bied 鈥榥 inleidende oorsig tot die Afrikaanse taalen letterkunde en 鈥榥 student behoort 鈥榥 oorsig te h锚 oor Afrikaanse literatuurgeskiedenis, maar ook 鈥榥 agtergrond oor die deeglike ontleding van spesifieke tekste. Die vaardighede om verder onafhanklik te kan navorsing doen

MA (Afrikaans) Gedoseer

Toelatingsvereistes: Toelating tot die Magistergraad moet deur die Departementshoof goedgekeur word.

Tydsduur van die program: 2 jaar

Kontakbesonderhede:

Naam: Prof Karen de Wet E-pos: kdewet@uj.ac.za

Kort beskrywing van die program: In die nagraadse programme in Afrikaans (Honneurs, Meestersgraad en Doktorsgraad) word menslike bestaan ondersoek deur te kyk na die simbole, mites, metafore en tekste wat die menslike bestaan medieer. Soos in al die ander geesteswetenskappe is begrip van die menslike bestaan die doel. In die vak Afrikaans is taal en tekste die middel tot hierdie doel. Om die mens en die manier waarop die mens die w锚reld verstaan, te ondersoek, word die taal wat die mens gebruik om uitdrukking te gee aan hierdie w锚reld, om sin te gee aan sigself en aan die w锚reld waarin hy/sy leef, bestudeer. Die meestersgraad behels 鈥榥 skripsie, onder leiding van een van die dosente in die Departement, oor 鈥榥 tema waarop ooreengekom word. Temas kan uit die taal- of letterkunde gekies word.

MA (Afrikaans) Verhandeling

PhD (Afrikaans)

Toelatingsvereistes: Toelating tot die Magistergraad moet deur die Departementshoof goedgekeur word.

Tydsduur van die program: 3 jaar

Kontakbesonderhede:

Naam: Prof Karen de Wet E-pos: kdewet@uj.ac.za

Kort beskrywing van die program: In die nagraadse programme in Afrikaans (Honneurs, Meestersgraad en Doktorsgraad) word die menslike bestaan ondersoek deur te kyk na die simbole, mites, metafore en tekste wat die menslike bestaan medieer. Soos in al die ander geesteswetenskappe is begrip van die menslike bestaan die doel. In die vak Afrikaans is taal en tekste die middelle tot hierdie doel. Om die mens en die manier waarop die mens die w锚reld verstaan, te ondersoek, word die taal wat die mens gebruik om uitdrukking te gee aan hierdie w锚reld, om sin te gee aan sigself en aan die w锚reld waarin hy/sy leef, bestudeer. Die doktorsgraad behels 鈥榥 proefskrif oor 鈥榥 goekgekeurde tema in die taal- of letterkunde, onder leiding van een van die Departementslede.